Förlagets beskrivning
Hierdie langverwagte derde uitgawe van 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; 'n aparte ';Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: 'n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik
Fler böcker av Johan Marais
Liknande böcker
Recensioner
Den här boken har tyvärr inte några recensioner ännu. Om du redan läst boken, skriv en recension!
Recensera boken
Skriv en recension och dela dina åsikter med andra. Försök att fokusera på bokens innehåll. Läs våra instruktioner för mer information.
'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika
Bokrecensioner » 'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika
|
|
!['n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika](/images/background.gif) |
!['n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika](/images/background.gif) |
|
|
|