Förlagets beskrivning
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voels in een boekdeel, die boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voels in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voelspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto's wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoelstatus en voeldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. 'n Onontbeerlike metgesel in die veld
Fler böcker av Ian Sinclair
Liknande böcker
Recensioner
Den här boken har tyvärr inte några recensioner ännu. Om du redan läst boken, skriv en recension!
Recensera boken
Skriv en recension och dela dina åsikter med andra. Försök att fokusera på bokens innehåll. Läs våra instruktioner för mer information.
Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika
Bokrecensioner » Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika
|
|
![Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika](/images/background.gif) |
![Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika](/images/background.gif) |
|
|
|